N K A
Nederlandse Kinderevangelisasie Aksie

 

     
  n VOORREG GEE n VERANTWOORDELIKHEID!
Jan van Riebeeck en sy volgelinge het in 1652 die Woord van God uit Nederland na Suid-Afrika gebring. Wat n voorreg vir ons land om so in aanraking met die evangelie te kom. Tans is ons is almal besorg oor ons eie land en die tendense wat plaasvind op geestelike en morele gebied. Wat ons nou in Suid-Afrika ervaar is al lankal gaande in Europa. Die situasie het so verander in ons voormalige stamland dat dit ons verantwoordelikheid geword het om die onvervalsde Woord van God na Nederland terug te neem! Europa word die grootste sendingsveld ter wreld. In 2004 het maar 2,7% van die kinders wat die
evangelie gehoor het gereageer op die boodskap. In Asi was dit 54%!!